Skoles are big creatures, and typically rather intimidating, standing close to seven feet tall, with muscular frames and piercing golden eyes.
Skole PCs are likely to be young warriors motivated by the promise of battle, ancient magical weapons, fame, and perhaps a pack of their own.
More than likely, these skoles will be a little more accepting of other races, as their own kind will generally encourage them to leave the pack until they can bring back a significant sign of combat prowess, such as the horn of a great monster, and be made full members.
Die ondergang van Afrikaanse skole is nou reeds ver gevorderd en alle aanduidings is dat die proses in die volgende jare gaan versnel - indien daar nie 'n drastiese verandering in die ANC se houding jeens Afrikaans in skole is nie (en dit lyk nie moontlik nie).
Afrikaners het altyd gepraat van "ons" skole as daar na Afrikaanse skole verwys is, en terwyl 'n beduidende persentasie Afrikaanse kinders Engelse skole bygewoon het, het Afrikaners nooit die idee gekry dat hulle Engelstalige skole in Suid Afrika "besit" het nie.
Engelse kinders wat by Afrikaanse skole ingeskryf is, het aanvaar dat hulle onderrig in Afrikaans sou wees, en Afrikaanse kinders by Engelse skole het onderrig in Engels gekry.